Ek het ‘n lekker smaakie
[I have a sweet taste]
Hier binne in my hartjie
[Inside my hert]
Toe die here my siel kom red het
[When the Lord saved my soul,]
Toe kry ek ‘n lekker smaakie
[I got the sweet taste]

Toe die Here my siel kom red het 
Toe die Here my siel kom red het
Toe die Here my siel kom red het
Toe kry ek ‘n lekker smaakie

My siel sê ja,
Sê ja, sê ja
My siel sê ja,
Sê ja vir die Here

My soul says yes
Says yes, says yes
My soul says yes
Says yes to the Lord

Moya wam uthi yebo
Uthi yebo, uthi yebo
Moya wam uthi yebo
Uthi yebo Nkosi yam

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here